Werkwoordstyd in Afrikaans

Die werkwoordstyd of tempus /tɛmpus/ (Latyn vir "tyd"; meervoud: tempora /tɛmpɔra/) handel oor watter tyd of tydsfase uit die oogpunt van die spreker of skrywer 'n gebeurtenis plaasvind. Dit word dan ook hoofsaaklik uitgedruk deur die werkwoord. Dit vorm 'n belangrike deel van die Afrikaanse taalleer.

Tydvorme

wysig

Afrikaans, Engels en Duits

 AfrikaansEngelsDuits
Onvoltooide teenwoordige tyd[1]Simple present tensePräsens
Voltooide teenwoordige tyd[1]Present perfect tensePerfekt
Onvoltooide verlede tyd[1]Simple past tensePräteritum
Voltooide verlede tyd[1]Past perfect tensePlusquamperfekt
Onvoltooide teenwoordige toekomende tyd[1]Simple future tenseFutur I
Voltooide teenwoordige toekomende tyd[1]Future perfect tenseFutur II
Onvoltooide verlede toekomende tyd[1]Conditional presentKonjunktiv II met Futur I
Voltooide verlede toekomende tyd[1]Conditional perfectKonjunktiv II met Plusquamperfekt

Let wel: Bogenoemde tabel is deur D.J. Potgieter[1] uit die Nederlandse tydvorme (Afrikaans se stamtaal) aangepas om vertaling in en uit Afrikaans met ander Wes-Germaanse tale en tydvorme te vergemaklik. Afrikaans se Voltooide teenwoordige tyd en onvoltooide verlede tyd word in der waarheid net soos in Suid-Duits, Frans, Italiaans, Spaans en Portugees as 'n geheel behandel (die Romaanse tale beskik wel oor 'n bykomende literêre verlede tyd).

Die werklike indeling lyk dus so:

AfrikaansEngelsDuits
Onvoltooide teenwoordige tydSimple present tensePräsens
Voltooide teenwoordige en
onvoltooide verlede tyd
Present perfect tensePerfekt
Simple past tensePräteritum
Voltooide verlede tydPast perfect tensePlusquamperfekt
Onvoltooide teenwoordige toekomende tydSimple future tenseFutur I
Voltooide teenwoordige toekomende tydFuture perfect tenseFutur II

NOTA: Die voltooide teenwoordige tyd, die onvoltooide verlede tyd en die voltooide verlede tyd het almal in die bedrywende (aktiewe) vorm saamgesmelt en toon oënskynlik slegs een gemerkte verledetydsvorm, dié van die voltooide teenwoordige tyd. So gebruik hulle almal bv. "het gesien". Tog verskil die voltooide verlede tyd se lydende vorm (passief) opmerklik van die voltooide teenwoordige tyd en die onvoltooide verlede tyd s'n ("was" word hier gebruik, nie "is" nie). Dit is daarom onjuis om aan te voer dat tempusverlies (verlies van tydsvorm) by die voltooide verlede tyd heeltemal plaasgevind het. Die voltooide verlede tyd word om hierdie rede in die tabel hierbo afsonderlik aangedui.

Historiese teenwoordige tyd (praesens historicum)

wysig

BELANGRIK: Bywoorde van tyd beïnvloed die gebruik van tyd in sinne. Reeds, toe en al word dikwels gebruik saam met 'n werkwoord in die teenwoordige tyd om die verlede tyd aan te dui. Dit verkort die sinne heelwat. Een voorbeeld is Toe sien ek hom wat presies dieselfde beteken as Toe het ek hom gesien.[2]

As die tyd van die handeling reeds in die eerste sin van byvoorbeeld 'n paragraaf in die verlede tyd aangedui is, het die skrywer nie nodig om enduit woorde in die verlede tyd te stel nie. Die skrywer kan dan, met die uitsondering van was, alle werkwoorde in die teenwoordige tyd aandui en bywoorde van tyd in die verlede tyd uitdruk.[2]

Byvoorbeeld:

(af) Ek het op die sypaadjie gestaan. Toe kom die motor vinnig om die draai en ry vas teen die lamppaal. Daar was 'n harde slag. Ek draai om. 'n Konstabel stap oor van die anderkant van die straat en kyk na die motor en die insittendes. Toe draai hy na my. Hy vra: "Het u die ongeluk gesien?" Toe ek nee, ek het na die winkelvenster gekyk.[2]
(en) I was standing on the pavement. Then the car came rapidly round the corner and rode slap into the lamppost. There was a loud noise. I turned around. A policeman stepped over from the other side of the street and looked at the car and its occupants. The he turned to me. He asked: "Did you see the accident?" Then I said no, I was (or had been) looking at the shopping window.[2]

Die historiese teenwoordige tyd kom algemeen in Afrikaans voor, veral in verhale. Iets wat in die verlede gebeur het, word beskryf asof dit pas gebeur, m.a.w. die vorm is dié van die teenwoordige tyd, maar die betekenis dié van die verlede tyd. Dit word gebruik om die realisme van die verhaal te verhoog.[3]

Ek neem toe my boeksak, pak my boeke in, groet vir Moeder, en stap skool toe. Toe ek daar kom, sien ek dat die klok reeds gelui het en ek laat was.

Die onderstreepte sinsdeel toon 'n voltooide verlede tyd (die klok het reeds gelui voordat die spreker/verteller by die skool aangekom het) binne die historiese teenwoordige tyd. Die sien is reeds 'n wenk dat die spreker die klok nie gehoor het nie, maar byvoorbeeld op 'n verlate skoolterrein afgekom het, of gesien het die leerders staan reeds in hul rye. Het daar egter gestaan,

...Toe ek daar kom, lui die klok en ek stap vinnig by die hek in

wyk die verlede tyd nie af nie. Die spreker/verteller is steeds betyds.

Omskakeling van bedrywende na lydende sinne

wysig

LW: die onderstaande tabelle fokus alleen op die werkwoord:

Onvoltooide teenwoordige tyd, bedrywend:

  • Ek koop (die huis).

Onderwerp werkwoord (voorwerp)

Onvoltooide teenwoordige tyd, lydend:

Ruweg omgekeer:

  • (die huis) word gekoop deur my.

(voorwerp) werkwoord Onderwerp

Beter uiteengeset (werkwoord aan die einde):

  • (die huis) word deur my gekoop.

(voorwerp) (hulp)werkwoord Onderwerp werkwoord

Passiewe

wysig

Let wel: eenvoudige passiewe (lydende vorme) in die onvoltooide teenwoordige tyd kan op twee maniere uitgedruk word:

Uit die bedrywende vorm...

  • Die wolf byt die hond.

...is die volgende lydende vorme korrek:

  • Die hond word gebyt deur die wolf.
  • Die hond word deur die wolf gebyt.

Wes-Germaanse tydstabelle

wysig

Vorgangspassiv en Zustandspassiv

wysig

In onderstaande tabelle word 'n vergelyking gemaak tussen Afrikaans, Duits, Nederlands en Engels. By Duits en Afrikaans wil dit voorkom of daar twee passiewe is wat gedeel word.

  • Die Vorgangspassiv – verwys na die passief wat klemlê op die proses (dikwels aangedui deur -word).
  • Die Zustandspassiv – verwys na die passief wat klemlê op die resultaat (van die proses) (dikwels aangedui deur -wees)

Dit wil ook voorkom of die veronderstelde Zustandspassiv in Nederlands en Engels afwesig is.

Onvoltooide teenwoordige tyd

wysig

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Präsens, Onvoltooide teenwoordige tyd, Simple present tense) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sien[1]ich seheik zieI see
jy sien[1]du siehstjij, je zietyou see
hy, sy, dit sien[1]er, sie, es siehthij, zij, het ziethe, she, it sees
ons sien[1]wir sehenwij, we zienwe see
julle sien[1]ihr sehtjullie zienyou see
hulle sien[1]sie/Sie sehenzij, ze zienthey see

By die onvoltooide teenwoordige tyd word "Ek sien" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek word gesien" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Präsens, Onvoltooide teenwoordige tyd, Simple present tense)van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek word gesien[1]ich werde gesehenik word gezienI am seen
jy word gesien[1]du wirst gesehenjij, je wordt gezienyou are seen
hy, sy, dit word gesien[1]er/sie wird gesehenhij, zij, het wordt gezienhe, she, it is seen
ons word gesien[1]wir werden gesehenwij worden gezienwe are seen
julle word gesien[1]ihr werdet gesehenjullie worden gezienyou are seen
hulle word gesien[1]sie/Sie werden gesehenzij worden gezienthey are seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Präsens, Onvoltooide teenwoordige tyd, Simple present tense)van sien
Tipe passiefAfrikaansDuitsNederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek word gesien[1]ich werde gesehenik word gezienI am seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek is gesienich bin gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy word gesien[1]du wirst gesehenjij, je wordt gezienyou are seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy is gesiendu bist gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit word gesien[1]er, sie, es wird gesehenhij, zij, het wordt gezienhe, she, it is seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit is gesiener, sie, es ist gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons word gesien[1]wir werden gesehenwij worden gezienwe are seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons is gesienwir sind gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle word gesien[1]ihr werdet gesehenjullie worden gezienyou are seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle is gesienihr seid gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle word gesien[1]sie, Sie werden gesehenzij worden gezienthey are seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle is gesiensie, Sie sind gesehen--

Voltooide teenwoordige tyd

wysig

Die Duitse Perfekt, omskryf as vollendete Gegenwart (Praesens perfectum), word hier gebruik. In party Duitse dialekte aan die Suide word hierdie Perfekt gebruik as plaasvervanger vir die Präteritum.

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Perfekt, Voltooide teenwoordige tyd, Present prefect tense) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek het gesien[1]ich habe gesehenik heb gezienI have seen
jy het gesien[1]du hast gesehenjij, je hebt gezienyou have seen
hy, sy, dit het gesien[1]er/sie/es hat gesehenhij, zij, het heeft gezienhe, she, it has seen
ons het gesien[1]wir haben gesehenwij hebben gezienwe have seen
julle het gesien[1]ihr habt gesehenjullie hebben gezienyou have seen
hulle het gesien[1]sie/Sie haben gesehenzij hebben gezienthey have seen

By die voltooide teenwoordige tyd word "Ek het gesien" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek is gesien" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Perfekt, Voltooide teenwoordige tyd, Present prefect tense)van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek is gesien (geword)[1]ich bin gesehen wordenik ben gezienI have been seen
jy is gesien (geword)[1]du bist gesehen wordenjij, je bent gezienyou have been seen
hy, sy, dit is gesien (geword)[1]er/sie/es ist gesehen wordenhij, zij, het is gezienhe, she, it has been seen
ons is gesien (geword)[1]wir sind gesehen wordenwij zijn gezienwe have been seen
julle is gesien (geword)[1]ihr seid gesehen wordenjullie zijn gezienyou have been seen
hulle is gesien (geword)[1]sie/Sie sind gesehen wordenzij zijn gezienthey have been seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Perfekt, Voltooide teenwoordige tyd, Present prefect tense)van sien
Tipe passiefAfrikaansDuitsNederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek is gesien (geword)[1]ich bin gesehen wordenik ben gezienI have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek is gesien geweesich bin gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy is gesien (geword)[1]du bist gesehen wordenjij, je bent gezienyou have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy is gesien geweesdu bist gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit is gesien (geword)[1]er, sie, es ist gesehen wordenhij, zij, het is gezienhe, she, it has been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit is gesien geweeser, sie, es ist gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons is gesien (geword)[1]wir sind gesehen wordenwij zijn gezienwe have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons is gesien geweeswir sind gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle is gesien (geword)[1]ihr seid gesehen wordenjullie zijn gezienyou have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle is gesien geweesihr seid gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle is gesien (geword)[1]sie, Sie sind gesehen wordenzij zijn gezienthey have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle is gesien geweessie, Sie sind gesehen gewesen--

Let wel:

  • In sekere sinne word het bo is verkies, soos *dit is ontstaan uit... wat eerder dit het ontstaan uit... moet wees. Eersgenoemde voorbeeld word as 'n "deftige vorm" beskou.[4]
  • is geword word soms ook as 'n "deftige vorm" beskou, maar as onafrikaans.[4]

Onvoltooide verlede tyd

wysig

Let wel: Afrikaans beskik nie oor 'n preterium (onvoltooide verlede tyd) as boekvoorleestaal, soos byvoorbeeld in Nederlands nie: Hij keek (hy het gekyk) in stede van hij kijkt (hy kyk). Afrikaans maak meestal gebruik van die onvoltooide teenwoordige tyd in die verhaalhede:

Bv. Neville kyk na die groot gebou voor hom. (uit: Geheime Dossiere 3:Sieners, 1999, Michael Green, Perskor, bl. 185)

In party Suid-Duitse dialekte word die perfektum (sien "Voltooide teenwoordige tyd" bo) gebruik as plaasvervanger vir die Duitse preteritum.

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Perfekt (Suid-Duitsers), Präteritum (Noord-Duitsers), Onvoltooide verlede tyd, Simple past tense) van sien

 AfrikaansDuits
Perfekt vir Suid-Duitsers
Duits
Präteritum vir Noord-Duitsers
NederlandsEngels
ek het gesien[1]ich habe gesehenich sahik zagI saw
jy het gesien[1]du hast gesehendu sahstjij, je zagyou saw
hy, sy, dit het gesien[1]er/sie/es hat gesehener/sie/es sahhij, zij, het zaghe, she, it saw
ons het gesien[1]wir haben gesehenwir sahenwij zagenwe saw
julle het gesien[1]ihr habt gesehenihr sahtjullie zagenyou saw
hulle het gesien[1]sie/Sie haben gesehensie/Sie sahenzij zagenthey saw

By die onvoltooide verlede tyd word "Ek het gesien" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek is gesien" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Perfekt (Suid-Duitsers), Präteritum (Noord-Duitsers), Onvoltooide verlede tyd, Simple past tense) van sien

 AfrikaansDuits
Perfekt vir Suid-Duitsers
Duits
Präteritum vir Noord-Duitsers
NederlandsEngels
ek is gesien (geword)[1]ich bin gesehen wordenich wurde gesehenik werd gezienI was seen
jy is gesien (geword)[1]du bist gesehen wordendu wurdest gesehenjij, je werd gezienyou were seen
hy, sy, dit is gesien (geword)[1]er/sie/es ist gesehen wordener/sie/es wurde gesehenhij, zij, het werd gezienhe, she, it was seen
ons is gesien (geword)[1]wir sind gesehen wordenwir wurden gesehenwij werden gezienwe were seen
julle is gesien (geword)[1]ihr seid gesehen wordenihr wurdet gesehenjullie werden gezienyou were seen
hulle is gesien (geword)[1]sie/Sie sind gesehen wordensie/Sie wurden gesehenzij werden gezienthey were seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Perfekt (Suid-Duitsers), Präteritum (Noord-Duitsers), Onvoltooide verlede tyd, Simple past tense) van sien
Tipe passiefAfrikaansDuits
Perfekt vir Suid-Duitsers
Duits
Präteritum vir Noord-Duitsers
NederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek is gesien (geword)[1]ich bin gesehen wordenich wurde gesehenik werd gezienI was seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek is gesien geweesich bin gesehen gewesenich war gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy is gesien (geword)[1]du bist gesehen wordendu wurdest gesehenjij, je werd gezienyou were seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy is gesien geweesdu bist gesehen gewesendu warst gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit is gesien (geword)[1]er/sie/es ist gesehen wordener/sie/es wurde gesehenhij, zij, het werd gezienhe, she, it was seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit is gesien geweeser/sie/es ist gesehen gewesener/sie/es war gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons is gesien (geword)[1]wir sind gesehen wordenwir wurden gesehenwij werden gezienwe were seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons is gesien geweeswir sind gesehen gewesenwir waren gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle is gesien (geword)[1]ihr seid gesehen wordenihr wurdet gesehenjullie werden gezienyou are seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle is gesien geweesihr seid gesehen gewesenihr wart gesehen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle is gesien (geword)[1]sie/Sie sind gesehen wordensie/Sie wurden gesehenzij werden gezienthey are seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle is gesien geweessie, Sie sind gesehen gewesensie waren gesehen--

Voltooide verlede tyd

wysig

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Plusquamperfekt, Voltooide verlede tyd, Past Perfect) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek het gesien[1]ich hatte gesehenik had gezienI had seen
jy het gesien[1]du hattest gesehenjij, je had gezienyou had seen
hy, sy, dit het gesien[1]er/sie hatte gesehenhij, zij, het had gezienhe, she, it had seen
ons het gesien[1]wir hatten gesehenwij hadden gezienwe had seen
julle het gesien[1]ihr hattet gesehenjullie hadden gezienyou had seen
hulle het gesien[1]sie/Sie hatten gesehenzij hadden gezienthey had seen

By die voltooide verlede tyd word "Ek het gesien" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek was gesien" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Plusquamperfekt, Voltooide verlede tyd, Past Perfect)van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek was gesien[1]ich war gesehen wordenik was gezienI had been seen
jy was gesien[1]du warst gesehen wordenjij, je was gezienyou had been seen
hy, sy, dit was gesien[1]er/sie war gesehen wordenhij, zij, het was gezienhe, she, it had been seen
ons was gesien[1]wir waren gesehen wordenwij waren gezienwe had been seen
julle was gesien[1]ihr wart gesehen wordenjullie waren gezienyou had been seen
hulle was gesien[1]sie/Sie waren gesehen wordenzij waren gezienthey had been seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Plusquamperfekt, Voltooide verlede tyd, Past Perfect)van sien
Tipe passiefAfrikaansDuitsNederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek was gesien[1]ich war gesehen wordenik was gezienI had been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek was gesien geweesich war gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy was gesien[1]du warst gesehen wordenjij, je was gezienyou had been seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy was gesien geweesdu warst gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit was gesien[1]er, sie, es war gesehen wordenhij, zij, het was gezienhe, she, it had been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit was gesien geweeser, sie, es war gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons was gesien[1]wir waren gesehen wordenwij waren gezienwe had been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons was gesien geweeswir waren gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle was gesien[1]ihr wart gesehen wordenjullie waren gezienyou had been seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle was gesien geweesihr wart gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle was gesien[1]sie, Sie waren gesehen wordenzij waren gezienthey had been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle was gesien geweessie, Sie waren gesehen gewesen--

Futur I, Onvoltooide teenwoordige toekomende tyd, Simple Future tense

wysig

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Futur I, Onvoltooide teenwoordige toekomende tyd, Simple Future tense) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sal sien[1]ich werde sehenik zal zienI shall see
jy sal sien[1]du wirst sehenjij, je zult/zal zienyou will see
hy, sy, dit sal sien[1]er/sie/es wird sehenhij, zij, het zal zienhe, she, it will see
ons sal sien[1]wir werden sehenwij zullen zienwe shall see
julle sal sien[1]ihr werdet sehenjullie zullen zienyou will see
hulle sal sien[1]sie/Sie werden sehenzij zullen zienthey will see

Daar kan ook eenvoudig van die teenwoordige tyd gebruik gemaak word, sonder die sal, byvoorbeeld:

  • Ek speel môre; Ek vlieg Donderdagaand; Ons eet later. - Môre speel ek / Donderdag vlieg ek / Later eet ons.
  • Ek luister volgende keer na jou.
  • Ek wil nie hê jy moet jou verder oor die saak bekommer nie. (dat jy jou verder oor die saak sal bekommer nie)

By die onvoltooide teenwoordige toekomende tyd word "Ek sal sien" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek sal gesien word" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Futur I, Onvoltooide teenwoordige toekomende tyd, Simple Future tense) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sal gesien word[1]ich werde gesehen werdenik zal gezien wordenI shall be seen
jy sal gesien word[1]du wirst gesehen werdenjij, je zult gezien wordenyou will be seen
hy, sy, dit sal gesien word[1]er/sie/es wird gesehen werdenhij, zij, het zal gezien wordenhe, she, it will be seen
ons sal gesien word[1]wir werden gesehen werdenwij zullen gezien wordenwe shall be seen
julle sal gesien word[1]ihr werdet gesehen werdenjullie zullen gezien wordenyou will be seen
hulle sal gesien word[1]sie/Sie werden gesehen werdenzij zullen gezien wordenthey will be seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Futur I, Onvoltooide teenwoordige toekomende tyd, Simple Future tense) van sien
Tipe passiefAfrikaansDuitsNederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek sal gesien word[1]ich werde gesehen werdenik zal gezien wordenI shall be seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek sal gesien weesich werde gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy sal gesien word[1]du wirst gesehen werdenjij, je zult gezien wordenyou will be seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy sal gesien weesdu wirst gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sal gesien word[1]er, sie, es wird gesehen werdenhij, zij, het zal gezien wordenhe, she, it will be seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sal gesien weeser, sie, es wird gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons sal gesien word[1]wir werden gesehen werdenwij zullen gezien wordenwe shall be seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons sal gesien weeswir werden gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle sal gesien word[1]ihr werdet gesehen werdenjullie zullen gezien wordenyou will be seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle sal gesien weesihr werdet gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle sal gesien word[1]sie, Sie werden gesehen werdenzij zullen gezien wordenthey will be seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle sal gesien weessie, Sie werden gesehen sein--

Futur II, Voltooide teenwoordige toekomende tyd, Future perfect tense

wysig

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Futur II, Voltooide teenwoordige toekomende tyd, Future perfect tense) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sal gesien het[1]ich werde gesehen habenik zal gezien hebbenI shall have seen
jy sal gesien het[1]du wirst gesehen habenjij, je zal/zult gezien hebbenyou will have seen
hy, sy, dit sal gesien het[1]er/sie/es wird gesehen habenhij, zij, het zal gezien hebbenhe, she, it will have seen
ons sal gesien het[1]wir werden gesehen habenwij zullen gezien hebbenwe shall have seen
julle sal gesien het[1]ihr werdet gesehen habenjullie zullen gezien hebbenyou will have seen
hulle sal gesien het[1]sie/Sie werden gesehen habenzij zullen gezien hebbenthey will have seen

By die voltooide teenwoordige toekomende tyd word "Ek sal gesien het" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek sal gesien geword het" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Futur II, Voltooide teenwoordige toekomende tyd, Future perfect tense) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sal gesien geword het[1]ich werde gesehen (worden) seinik zal gezien zijnI shall have been seen
jy sal gesien geword het[1]du wirst gesehen (worden) seinjij, je zult gezien zijnyou will have been seen
hy, sy, dit sal gesien geword het[1]er, sie, es wird gesehen (worden) seinhij, zij, het zal gezien zijnhe, she, it will have been seen
ons sal gesien geword het[1]wir werden gesehen (worden) seinwij zullen gezien zijnwe shall have been seen
julle sal gesien geword het[1]ihr werdet gesehen (worden) seinjullie zullen gezien zijnyou will have been seen
hulle sal gesien geword het[1]sie, Sie werden gesehen (worden) seinzij zullen gezien zijnthey will have been seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Futur II, Voltooide teenwoordige toekomende tyd, Future perfect tense) van sien
Tipe passiefAfrikaansDuitsNederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek sal gesien geword het[1]ich werde gesehen worden seinik zal gezien zijnI shall have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek sal gesien gewees hetich werde gesehen gewesen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy sal gesien geword het[1]du wirst gesehen worden seinjij, je zult gezien zijnyou will have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy sal gesien gewees hetdu wirst gesehen gewesen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sal gesien geword het[1]er, sie, es wird gesehen worden seinhij, zij, het zal gezien zijnhe, she, it will have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sal gesien gewees heter, sie, es wird gesehen gewesen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons sal gesien geword het[1]wir werden gesehen worden seinwij zullen gezien zijnwe shall have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons sal gesien gewees hetwir werden gesehen gewesen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle sal gesien geword het[1]ihr werdet gesehen worden seinjullie zullen gezien zijnyou will have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle sal gesien gewees hetihr werdet gesehen gewesen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle sal gesien geword het[1]sie, Sie würden gesehen seinzij zullen gezien zijnthey will have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle sal gesien gewees hetsie, Sie werden gesehen gewesen sein--

Onvoltooide verlede toekomende tyd

wysig

Vir Duits gebruik ons hier Konjunktiv II en Futur I.

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Onvoltooide verlede toekomende tyd, Conditional present) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sou sien[1]ich würde sehenik zou zienI would see
jy sou sien[1]du würdest sehenjij, je zou zienyou would see
hy, sy, dit sou sien[1]er/sie/es würde sehenhij, zij, het zou zienhe, she, it would see
ons sou sien[1]wir würden sehenwij zouden zienwe would see
julle sou sien[1]ihr würdet sehenjullie zouden zienyou would see
hulle sou sien[1]sie/Sie würden sehenzij zouden zienthey would see

By die Onvoltooide verlede toekomende tyd word "Ek sou sien" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek sal gesien geword het" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Onvoltooide verlede toekomende tyd, Conditional present) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sou gesien word[1]ich würde gesehen werdenik zou gezien wordenI would be seen
jy sou gesien word[1]du würdest gesehen werdenjij, je zou gezien wordenyou would be seen
hy, sy, dit sou gesien word[1]er/sie/es würde gesehen werdenhij, zij, het zou gezien wordenhe, she, it would be seen
ons sou gesien word[1]wir würden gesehen werdenwij zouden gezien wordenwe would be seen
julle sou gesien word[1]ihr würdet gesehen werdenjullie zouden gezien wordenyou would be seen
hulle sou gesien word[1]sie/Sie würden gesehen werdenzij zouden gezien wordenthey would be seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Onvoltooide verlede toekomende tyd, Conditional present) van sien
Tipe passiefAfrikaansDuitsNederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek sou gesien word[1]ich würde gesehen werdenik zou gezien wordenI would be seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek sou gesien weesich würde gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy sou gesien word[1]du würdest gesehen werdenjij, je zou gezien wordenyou would be seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy sou gesien weesdu würdest gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sou gesien word[1]er/sie/es würde gesehen werdenhij, zij, het zou gezien wordenhe, she, it would be seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sou gesien weeser/sie/es würde gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons sou gesien word[1]wir würden gesehen werdenwij zouden gezien wordenwe would be seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons sou gesien weeswir würden gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle sou gesien word[1]ihr würdet gesehen werdenjullie zouden gezien wordenyou would be seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle sou gesien weesihr würdet gesehen sein--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle sou gesien word[1]sie/Sie würden gesehen werdenzij zouden gezien wordenthey would be seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle sou gesien weessie, Sie würden gesehen sein--

Voltooide verlede toekomende tyd

wysig

Duits gebruik hier die Konjunktiv II in Plusquamperfekt.

In Bedrywende/Aktiewe vorm (Voltooide verlede toekomende tyd, Conditional perfect) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sou gesien het[1]ich hätte gesehenik zou gezien hebbenI would have seen
jy sou gesien het[1]du hättest gesehenjij, je zou gezien hebbenyou would have seen
hy, sy, dit sou gesien het[1]er/sie/es hätte gesehenhij, zij, het zou gezien hebbenhe, she, it would have seen
ons sou gesien het[1]wir hätten gesehenwij zouden gezien hebbenwe would have seen
julle sou gesien het[1]ihr hättet gesehenjullie zouden gezien hebbenyou would have seen
hulle sou gesien het[1]sie/Sie hätten gesehenzij zouden gezien hebbenthey would have seen

By die Voltooide verlede toekomende tyd word "Ek sou gesien het" in die bedrywende vorm (aktief) omgeskakel na "Ek sou gesien geword het" in die lydende vorm:

In Lydende/Passiewe vorm (Voltooide verlede toekomende tyd, Conditional perfect) van sien

 AfrikaansDuitsNederlandsEngels
ek sou gesien geword het[1]ich wäre gesehen wordenik zou gezien zijnI would have been seen
jy sou gesien geword het[1]du wärest gesehen wordenjij, je zou gezien zijnyou would have been seen
hy, sy, dit sou gesien geword het[1]er/sie/es wäre gesehen wordenhij, zij, het zou gezien zijnhe, she, it would have been seen
ons sou gesien geword het[1]wir wären gesehen wordenwij zouden gezien zijnwe would have been seen
julle sou gesien geword het[1]ihr wäret gesehen wordenjullie zouden gezien zijnyou would have been seen
hulle sou gesien geword het[1]sie/Sie wären gesehen wordenzij zouden gezien zijnthey would have been seen

Meer volledig:

In Lydende/Passiewe vorm (Voltooide verlede toekomende tyd, Conditional perfect) van sien
Tipe passiefAfrikaansDuitsNederlandsEngels
Vorgangspassiv
Indikativ
ek sou gesien geword het[1]ich wäre gesehen wordenik zou gezien zijnI would have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ek sou gesien gewees hetich wäre gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
jy sou gesien geword het[1]du wärest gesehen worden,
du wärst gesehen worden
jij, je zou gezien zijnyou would have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
jy sou gesien gewees hetdu wärest gesehen gewesen,
du wärst gesehen gewesen
--
Vorgangspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sou gesien geword het[1]er/sie/es wäre gesehen wordenhij, zij, het zou gezien zijnhe, she, it would have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hy, sy, dit sou gesien gewees heter/sie/es wäre gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
ons sou gesien geword het[1]wir wären gesehen wordenwij zouden gezien zijnwe would have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
ons sou gesien gewees hetwir wären gesehen gewesen--
Vorgangspassiv
Indikativ
julle sou gesien geword het[1]ihr wäret gesehen worden,
ihr wärt gesehen worden
jullie zouden gezien zijnyou would have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
julle sou gesien gewees hetihr wäret gesehen gewesen,
ihr wärt gesehen gewesen
--
Vorgangspassiv
Indikativ
hulle sou gesien geword het[1]sie/Sie wären gesehen wordenzij zouden gezien zijnthey would have been seen
Zustandspassiv
Indikativ
hulle sou gesien gewees hetsie/Sie wären gesehen gewesen--

NOTA: Dit wil voorkom of sulke voorgestelde vertalings selde, indien ooit, in die volksmond opgang maak. Kyk byvoorbeeld na die volgende kommentaar:
  • Die leeu sou ons opgevreet het, maar ons is vroegtydig deur ander toeriste gewaarsku,

in stede van die lydende vorm:

  • Ons sou deur 'n leeu opgevreet geword het, maar ons is vroegtydig deur ander toeriste gewaarsku
Oorspronklike plasing: Leeu sou ons opgevreet het maar ons was genadiglik gewaarsku deur ander toeriste 20 km voor ons sou stop.)

Sien ook

wysig

Verwysings

wysig
  1. 1,000 1,001 1,002 1,003 1,004 1,005 1,006 1,007 1,008 1,009 1,010 1,011 1,012 1,013 1,014 1,015 1,016 1,017 1,018 1,019 1,020 1,021 1,022 1,023 1,024 1,025 1,026 1,027 1,028 1,029 1,030 1,031 1,032 1,033 1,034 1,035 1,036 1,037 1,038 1,039 1,040 1,041 1,042 1,043 1,044 1,045 1,046 1,047 1,048 1,049 1,050 1,051 1,052 1,053 1,054 1,055 1,056 1,057 1,058 1,059 1,060 1,061 1,062 1,063 1,064 1,065 1,066 1,067 1,068 1,069 1,070 1,071 1,072 1,073 1,074 1,075 1,076 1,077 1,078 1,079 1,080 1,081 1,082 1,083 1,084 1,085 1,086 1,087 1,088 1,089 1,090 1,091 1,092 1,093 1,094 1,095 1,096 1,097 1,098 1,099 1,100 1,101 1,102 1,103 1,104 1,105 1,106 1,107 1,108 1,109 1,110 1,111 1,112 1,113 1,114 1,115 1,116 1,117 1,118 1,119 1,120 1,121 1,122 1,123 1,124 1,125 1,126 1,127 1,128 1,129 1,130 1,131 1,132 1,133 1,134 1,135 1,136 1,137 1,138 1,139 1,140 1,141 1,142 1,143 1,144 1,145 1,146 1,147 1,148 1,149 1,150 1,151 1,152 Potgieter, D.J. 1942. Juta se Nuwe Afrikaanse Grammatika vir Middelbare Skole. Kaapstad: Juta en Kie, bl. 149 (Gebaseer op "Vervoeging van Werkwoord Kies"-tabel).
  2. 2,0 2,1 2,2 2,3 Aangepas uit: Burgers, M.P.O. 1957. Teach youself Afrikaans. London: The English University Press, bl. 118-119.
  3. Potgieter, D.J. 1942. Juta se Nuwe Afrikaanse Grammatika vir Middelbare Skole. Kaapstad: Juta en Kie, bl. 147
  4. 4,0 4,1 Van der Merwe, H.J.J.M.. 1970. Die korrekte woord. Pretoria: Van Schaik-uitgewers, bl. 140: 1. dit is ontstaan uit... is 'n "deftige" vorm wat tog nie meer in Afrikaans gebruik word nie; dit moet wees: dit het ontstaan uit … Moontlik word hierdie gebruik onder Nieunederlandse/Duitse invloed aangewend (vergelyk Duits: er ist gekommen), maar hierdie ou verskil word nie in Afrikaans aangetref nie en geen natuurliksprekende Afrikaner sal dit nog laat hoor nie – dis dan ook meestal beperk tot die skryftaal.
    2. Is geword: hulle dialektiese uitspraak is vermeng geword; dit moet lui: is vermeng x het vermeng. Hierdie oorbodige "geword" doen "deftig" aan en dis nie te verdedig nie. In die verband word dikwels beweer dat geword 'n ander, sterker betekenis daaraan verleen, maar hoekom nie het vermeng geraak nie? Of sê diegenes ook nog: die diere is almal geslag geword / die goed is gebruik geword? Nee, vermy dit; deur is geword het u taal nog nie Afrikaans geword nie!