Wiki How:Uitgesoekte herdenkings/29 November
29 November: Bevrydingsdag in Albanië (1944).
![Die Suidpool](http://upload.wikimedia.org/wikipedia/commons/thumb/0/08/Suidpool.gif/125px-Suidpool.gif)
- 1920 – Die Rooi Leër val Jerewan, Armenië, binne.
- 1929 – Admiraal Richard Byrd en twee passasiers voltooi die eerste vlug oor die Suidpool.
- 1932 – Gebore: die voormalige Franse president Jacques Chirac.
- 1947 – Die Verenigde Nasies se Algemene Vergadering stem ten gunste van die verdeling van die Britse mandaat van Palestina tussen Arabiere en Jode.
- 2012 – Die Algemene Vergadering van die Verenigde Nasies stem met 'n groot meerderheid vir die opname van Palestina as waarnemer.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontT20I-wêreldbeker 2024Kategorie:Amerikaanse manlike akteurs van die 20ste eeuSeksApokkeVarkgriepWikipedia:GebruikersportaalWiki HowLys van Griekse mitologiese figureSeksposisieSwangerskapLys van Suid-Afrikaanse musikanteWikipedia:GeselshoekieWikipedia:OmtrentJacques LootsSkildklierTienie HollowayGordelroosTweede WêreldoorlogWikipedia:HulpW.H. BoshoffGalblaasThys die BosveldklongKrieketHartversakingCleopatra VIINic de JagerVingerseksEthiopiëP.C. SchooneesSuid-AfrikaSeksuele penetrasieS.W. LiebenbergAfrikaansJoodse kalenderWikipedia:Welkom nuwelinge