Wiki How:Uitgesoekte herdenkings/31 Julie
- 1826 – In Valencia word die laaste "ketter" teen die Rooms-Katolieke geloof onder die Inkwisisie tereggestel.
- 1845 – Die Wes-Kaapse dorp Prins Albert kry sy naam ter ere van koningin Victoria se eggenoot Albert.
- 1938 – Gebore: Afrikaanse skrywer J.C. Steyn.
- 1941 – Joodse volksmoord: Hermann Göring beveel die SS-generaal Reinhard Heydrich om 'n finale oplossing vir die Joodse kwessie te vind.
- 1971 – Apollo-program: Die eerste maankarretjie word tydens die Apollo 15-maansending gebruik.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekJacques LootsP.C. SchooneesS.W. LiebenbergW.H. BoshoffPaul LouwTienie HollowaySpesiaal:Onlangse wysigingsWillem KampCarles PuigdemontKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024SeksJohan BadenhorstAfrikaanse Wiki HowSeksposisieVarkgriepWikipedia:GebruikersportaalGordelroosSwangerskapApokkeCleopatra VIIWikipedia:Welkom nuwelingeRina HugoKategorie:SaadjiesWikipedia:OmtrentWiki HowAfrikaansTweede WêreldoorlogWikipedia:GeselshoekieLys van Suid-Afrikaanse musikantePieter GroenewaldSuid-AfrikaWikipedia:HulpNasionale eenheidsregeringLongontstekingLeon SchreiberSeksuele penetrasie2024 Oostenrykse Grand Prix