Wimpie van der Walt

Wimpie van der Walt (gebore in Brits op 6 Januarie 1989) is 'n rugbyspeler wat op flank vir die "NTT Docomo Red Hurricanes" in die Japannese liga speel.

Wimpie van der WaltRugbyportaal
Wimpie van der Walt in 2019
Volle naamPetrus Willem van der Walt
Geboortedatum6 Januarie 1989 (1989-01-06) (35 jaar oud)
GeboorteplekBrits, Noordwes, Suid-Afrika
Lengte1,87 m
Massa102 kg
SkoolHoërskool Nelspruit
BeroepProfessionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s)Flank
Amateurspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2006–2007
2008–2010
Pumas
Westelike Provinsie
korrek soos op 31 Mei 2017.
Professionele / senior klubs
JareKlub / spanWeds(pte)
2012
2013-
San Gregorio
NTT Docomo Reds
16
24
(10)
(10)
korrek soos op 1 Junie 2017.
Provinsiale- / Staatspanne
JareKlub / spanWeds(pte)
2010–2011
2012-
2014
Westelike Provinsie
OP Kings
Blou Bulle
17
17
5
(25)
(15)
(10)
korrek soos op 1 Junie 2017.
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap
JareKlub / spanWeds(pte)
2013-
2014
Southern Kings
Bulls
14
4
(30)
(0)
korrek soos op 1 Junie 2017.

Hy het in 2006 en 2007 die Pumas in die Craven-week verteenwoordig, en in 2012 vir die OP Kings en die Kings in Superrugby gespeel.

Eksterne skakels

wysig