Zermatt
Zermatt is 'n munisipaliteit (Switserse Duits amptelik: politische Gemeinde) in die distrik Visp van die tweetalige Switserse kanton Valais (Duits: Wallis). Die Franse naam van Zermatt, Praborgne, is regstreeks afgelei van die oorspronklike Latynse dorpsnaam Pratobornum.
Kaart | Wapen |
![]() | |
![]() | |
Vlag | |
![]() | |
Land | ![]() |
Kanton | ![]() |
Koördinate | 46°01′09″N 7°44′46″O / 46.0193°N 7.7461°O |
Stigting | 1280 (eerste verwysing) |
Oppervlakte: | |
- Totaal | 242,67 vk km |
Hoogte bo seevlak | 1608 m |
Bevolking: | |
- Totaal (31 Desember 2011) | 5 746 |
- Bevolkingsdigtheid | 23,7/vk km |
Tydsone | UTC +1 (MET) |
Stadspresident | Christoph Bürgin (CVP) |
Amptelike Webwerf | Zermatt |
Zermatt is teen 'n hoogte van 1608 meter bo seevlak aan die noord-oostelike voet van die Matterhorn-bergpiek in die boonste gedeelte van die Matter-vallei (dikwels ook Nikolai-vallei genoem) geleë. Die Matterhorn maak van Zermatt net soos sy uitstekende skigeriewe en voetslaanpaaie 'n eersterangse toeristebestemming in Switserland.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontVarkgriepWikipedia:OmtrentSeksposisieKabinet van Cyril Ramaphosa, Junie 2024Cyrilliese skrifCleopatra VIISeksWikipedia:GebruikersportaalSwangerskapTweede WêreldoorlogWikipedia:GeselshoekieGordelroosWiki HowApokkeSeksuele penetrasieSkildklierLys van Suid-Afrikaanse musikanteJavaScriptGalblaasPornhubSuid-AfrikaLongontstekingAfrikaansKategorie:Suid-Afrikaanse aktrisesMaurice BéjartLys van Suid-Afrikaanse voëls (alfabeties)VingerseksAngina pectorisHartversakingOraniaSuid-Afrikaanse algemene verkiesing van 2024Mia GothWikipedia:Welkom nuwelingeKategorie:Russiese tennisspelersSuid-Afrikaanse regeringsvorming in 2024