Reece Hodge
Reece Hodge (gebore 26 Augustus 1994) is 'n professionele rugbyspeler wat die Wallabies verteenwoordig in internasionale rugby. Hy speel tans vir die Rebels in die Superrugbykompetisie in Australië. Sy voorkeurposisie is senter. Hy is ook deel van Australië se span tydens die Rugbywêreldbeker 2019.
| |||||
![]() | |||||
Volle naam | Reece Hodge | ||||
---|---|---|---|---|---|
Geboortedatum | 26 Augustus 1994 | ||||
Geboorteplek | Manly, New South Wales, Australië | ||||
Lengte | 1,91 m[1] | ||||
Massa | 94 kg | ||||
Beroep | Professionele rugbyspeler | ||||
Rugbyloopbaan | |||||
Loopbaan as speler | |||||
Posisie(s) | Senter | ||||
Superrugby/Verenigde Rugbykampioenskap | |||||
Jare | Klub / span | Weds | (pte) | ||
2016– | Rebels | 57 | (345) | ||
korrek soos op 16 Junie 2019. | |||||
Nasionale span(ne) | |||||
Jare | Land | Weds | (pte) | ||
2016– | ![]() | 33 | (82) | ||
korrek soos op 6 Oktober 2018. |
Verwysings
wysig- ↑ "REECE HODGE" (in Engels). Melbourne Rebels. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 11 September 2016. Besoek op 29 Mei 2016.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontPornhubSeksJacques FreitagJacques LootsVarkgriepPaul LouwTienie HollowayP.C. SchooneesSwangerskapW.H. BoshoffS.W. LiebenbergSeksposisieGordelroosWillem KampTweede WêreldoorlogWikipedia:GebruikersportaalGalblaasBernice WestSkildklierWikipedia:OmtrentVingerseksCleopatra VIIWikipedia:GeselshoekieSeksuele penetrasieWikipedia:HulpLongontstekingWiki HowWikipedia:Nuus vir gebruikersPieter GroenewaldSeksuele opwekkingGreen PornoMenslike seksuele gedragWikimedia-stigtingJaco JacobsLys van Suid-Afrikaanse musikante