Skis
'n Skis is 'n soort rots wat 'n gelaagde morfologie het en maklik in dun blokke of vlokke gesplyt word.[1]
Dit is 'n metamorfiese gesteente en dit bevat plaatvormige korrels wat gewoonlik met die blote oog sigbaar is. Skiste word dikwels aan 'n konvergente plaatgrens gevorm waar skalie deur hoë druk (0,1 tot 0,8 GPa) en hoë temperature (200 tot 600 °C) chemies verander word. Die kleiminerale word daarby in minerale soos muskoviet, biotiet en chloriet omgesit.[2]
Verwysings
wysig- ↑ Soils.org.za.
- ↑ "geology.com" (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 22 Mei 2020.
🔥 Top keywords: TuisbladSpesiaal:SoekSpesiaal:Onlangse wysigingsCarles PuigdemontApokkeW.H. BoshoffVarkgriepP.C. SchooneesSeksposisieSwangerskapSeksLys van Suid-Afrikaanse musikanteTweede WêreldoorlogJacques LootsThys die BosveldklongCleopatra VIIWikipedia:GebruikersportaalSkildklierWikipedia:HulpWikipedia:GeselshoekieGordelroosWiki HowVingerseksAfrikaansKategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeuStatietSuid-AfrikaPornhubPaul LouwHartversakingWikipedia:OmtrentWikipedia:Welkom nuwelingeDemensieT20I-wêreldbeker 2024Tienie HollowayLongontstekingGoogleMasturbasieSeksuele penetrasie